Manie Jackson Onthou My

Thanks! Share it with your friends!

Close

Manie Jackson “Onthou My”, vanaf die album “Onthou My” wat in 2014 vrygestel is handel oor herhinderinge van geluk en vreugde van ‘n paartjie wie se paaie weens omstandighede maar net uitmekaar uitbly, maar die wens op albei se gedagtes is net dat die ander een sal onthou.

Rolle vertolk deur: Manie Jackson en Nathanya Van Zyl
Vervaardiger: Julius Vanderwalt

css.php