Lizandra Winter feat. Joshua na die Reën – Ek wil vir jou

Thanks! Share it with your friends!

Close

Lizandra Winter en Joshua na die Reën het die alombekende, ontslape musiekant en skrywer, Christa Steyn se lied herverwerk en hulle eie stempel op hierdie klassieke treffer gesit. Die opname is een van 13 snitte vanaf Lizandra Winter se debuutalbum
Beskikbaar op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/lizandra-winter/1263372351

Volg:
https://www.facebook.com/lizandrawinter/
@lizandra_winter: https://twitter.com/lizandra_winter?s=08
https://www.instagram.com/lizandrawinter/

Video Krediete:
Vervaardiger en Regie: Jean de Villiers van Daville films https://www.instagram.com/jeandevilliers/
Addisionele beeldmateriaal: Gustav Reyneke en Japie Kruger
Geskiet by: Erfdeel Gasteplaas, Drumblade.
Grimering en Hare: Adrianna le Roux van CurlJAM www.curl-jam.co.za / https://www.facebook.com/curljamhair/
Ontwerper: Naomi Fourie van Lovingly Designs https://www.facebook.com/Lovingly-242828586242956/

Spesiale dank aan Jacques de Villiers, Gerhard en Nettie de Villiers, Alishia en Steve van Deventer van Starburst Promotions en elke ondersteuner wat ons musiek koop en ons vertonings bywoon.

css.php