Laai Video’s Af So

Created on October 19, 2013 at 11:47 am by AfrAdmin

Dit is deesdae baie maklik om Youtube of enige video van die internet af te laai deur Internet Download Manager te gebruik:

Gaan na die website adres hier onder en download die sagteware.

http://www.internetdownloadmanager.com/

Dit is verniet vir 30 dae daarna met jy $24.95 betaal eenmalig. Dit is regtig die moeite werd.

 

 

 

 

 

 

 

css.php