Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie 2012: LIED7 – My Vryheid deur NRG

Thanks! Share it with your friends!

Close

Christiaan Kritzinger se liedjie “My Vryheid” soos vertolk deur NRG.
Huisgenoot-Liedjieskryf 2012 aangebied deur Virseker: Is hierdie jou gunsteling? Stem en wen groot pryse, onder meer ‘n vakansie na Mauritius. SMS LIED7 gevolg deur jou naam en van na 32113 voor 9 Julie. Elke SMS kos R1. ‘n Maksimum van 20 stemme per selnommer word aanvaar. Meer inligting in die Huisgenoot van 14 Junie 2012!
Met trots aangebied deur Virseker – http://www.virseker.co.za/?VDN=16799
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot

css.php