Heeltyd speeltyd – Desmond Wells

Thanks! Share it with your friends!

Close

DIS HEELTYD SPEELTYD HIER IN DIE STAD
HIER SLAAP ONS MIN EN KUIER ONS HARD
JA DIS HEELTYD SPEELTYD HIER OP DIE PLAAS
KOMAAN GIRL KOM VAT NOG ‘N DANS
WANT ONS GAAN PARTY DEUR DIE NAG
AL WAT JY HOOR IS MUSIEK EN GELAG
JA DIS HEELTYD SPEELTYD HIER IN ONS LAND
KOMAAN GIRL KOM VAT NOU MY HAND
DIE JEANS WORD GESTRYK EN DIE HARE GEJEL
VANAAND GAAN ONS KUIER LAAT EK JOU VERTEL
DIE HARE EN ROKKIES DIT WAAI LAAT DIT KLAP
JA ONS GAAN NOU GROOT GAAN KOM LAAT ONS STAP

css.php