DIE BALLIE – HEMELBESEM

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Eerste enkelsnit van die GOD PRAAT AFRIKAANS album wat binnekort beskikbaar is. HemelBesem oftewel Simon Witbooi het saam met sy skrynwerker pa groot geword en hierdie lied is ‘n ode aan hulle tyd saam. Dis n rou eerlikheid waarmee baie worstel. Nie noodwendig in die voorbeelde soos nostalgies aangehaal deur HemelBesem nie, maar die essensie van die gevoelens wat daarmee gepaard gaan. Vaderskap is tough! Shout out aan al die manne wat probeer…

Giga het die beat bymekaargegooi en Lourens slaan kitaar!

css.php