Zinkplaat

Live visuals for local afrikaans rock band Zinkplaat’s album launch – October 2009 in Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Uiteindelik vang ons Zinkplaat vir ‘n VET MK WEB sessie en chat basies oor alles Zinkplaat…

Zinkplaat se 7de musiekvideo. Dit is die 3de video van “Musiek Uit Die Geraas” af. Stephanus Rabie het ge-direct en produce. Die video is in ‘n verlate huis op die Jonkershoekpas geskiet. Die Tidal Waves het ook ‘n draai gemaak en weens tegniese probleme, het Neels eers 7 ure later sy verskyning gemaak.

Het solderen van een naad in zinkplaat met behulp van een gasgestookte soldeerbout.

Some Zinkplaat and Klopjag mixed in.

Help us caption & translate this video!

http://amara.org/v/BtNT/

Zinkplaat perform vir ons Mooi Besoedeling..

Die 6de musiekvideo van Mooi Besoedeling af. Geskiet deur Fiela Jonck (Wat ook destyds ‘Piekniek op die maan’ direct het.) Buy the song at iTunes. (https://itunes.apple.com/za/album/frekwensie/id…

Many thanks to Annie’s Wardrobe for getting us in there. Visit them at www.annieswardrobe.co.za.

Die 4de musiekvideo van ons 4de album, Mooi Besoedeling, af. Die konsep, ontwerp en animasie is deur Daneille Jacobs van Yesterfang gedoen. Sy het haar potlo…

Net my tribute, hulle het al soveel gedoen ek dink dis ons beurt vir n slag. Dankie vir julle produktiewe 8 jaar.

Die eerste single en musiekvideo van die nuwe album, Mooi Besoedeling, af. Thomas Ferreira van 187 Pictures het direct en Duvan Durand het ge-edit. Neels het…

Afrikaans band from Stellenboch, South Africa. www.zinkplaat.co.za.

Home footage, tour footage, gesteelde footage, gesnipperde footage. Meeste van hierdie video is in 2005 deur die band self opgeneem (dis voordat Beitel en Be…

Zinkplaat – Blikkitaar Blues Awesome song!

Dit is Zinkplaat se 6de musiekvideo. MK het die video produce. Ben van Homebrew was director en sy span het ge-edit. Die band het self die script geskryf. Ne…

Dit is Zinkplaat se 3de Video. Dit is deur Fiela van AFDA gemaak en Stephen Bekker was die editor. Neels van Jaarsveld speel soos in Hendsoppers, hier ook di…

Dit is Zinkplaat se 4de Video. Neels van Jaarsveld is die regisseur en speel ook Elvis. Stephanus Rabie is producer en Zinkplaat speel hulleself en ‘n paar w…

Zinkplaat se gras vars nuwe musiek video. Die video is geskiet met ‘n 5D Canon Mark2 en ‘n self aangmekaar geslaande mini dolly. Porra se sussie Suzani en Ma…

Midde die SAUK se dreigemente om vir Riaan Cruywagen in 2003 af te dank, het die Afrikaanse rock groep Zinkplaat besluit om hulle eerste protesliedjie op tee…

Zinkplaat se 8ste musiekvideo. Dit is amptelik die tweede goedkoopste video, na Karoo Poison (wat in 2003 uitgekom het). Al hoekom Hêndsoppers duurder was, i…

Zinkplaat se 5de musiekvideo van hulle album, Mooi Besoedeling, af. Die video is in Maart 2011 deur die band se vriend en bobaas fotograaf, Mark Reitz, verfilm.

Zinkplaat se eerste single van hulle 5de album, ‘Retrospekulasie’, af. Gemaak deur Nouvanaand Films Director/Editor: Corné Koegelenberg Kamera/Grading: Micha…

css.php