Valkenburg

Valkenburg (Constant van Graan & Richann Brussouw) was onlangs in die top 26
van die Afri-Visie kompetisie. Hier is 'n great video en liedjie wat ons van
Richann Brussouw gekry het.

Hier is hulle FB page ook: https://www.facebook.com/valkenburgsa

Geniet dit! :)





css.php