TWEE Musiek

Hier is die music video vir Ek Sweer. Hy sal ook binnekort op iTunes beskikbaar wees, ons sal julle op hoogte hou!

AfriVisie Wenner vir 2015! Baie geluk julle!

 

 

 

 

 

 

Hier is nog ‘n lekker liedjie van TWEE. Roetes. Geniet dit!

Wat dink jy van die liedjie Roetes?

Great nuwe groep TWEE! Hier is hulle liedjie Vloed.

 

Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios.

 

 

css.php