Pierre Rossouw

So klim Pierre en se Pel met die dames op die pad en neem so paar goedjies af. Hier is Jamblikke! Vakansie of nie, dis anyway wat jy wil doen.

As jy direk vertaal van Afrikaans na Engels werk dinge soms nie so lekker uit nie. Geskryf en Opgeneem deur Pierre Rossouw en Noulen Basson op n Reendag, verveeld en niks beter om te doen nie.

In hierdie episode van Solo Duet sing Peer Papsak, die Alkie en sy meisie, Peeralien vir mekaar. Video opgeneem deur Noulen Basson / Game Over Filming. Dankie aan Deone Viljoen Make-Up dat ek nie my Borshaar hoef te geskeer het nie, *Ek het net een.

Solo Duet 1 – http://www.youtube.com/watch?v=XCN8rBxwp44

www.facebook.com/diepeer
Twitter @diepeer
epos diepeer@gmail.com

Besoek: www.facebook.com/diepeer
Twitter: @diepeer – epos: diepeer@gmail.com

Hierdie videotjie is vir my jongste Deanu… Pappa het jou vreeslik lief, hier is die verhaal van hoe ek jou Ma ontmoet het.

Señorita Ray Dylan ? 2013 SME Africa (Pty) Ltd Associated Performer, Composer, Lyricist: Ray Dylan Composer, Lyricist: Don Kelly Composer, Lyricist: Marc Bre…

Artist: Robin Leask Song Writer: Pierre Rossouw Storyboard & Script: Robin Leask Castings: Robin Leask Directing: Robin Leask & Rudi Baker Editing & Filming:…

Nou beskikbaar op “Die Grootste Afrikaanse Sokkie 10” Ook beskikbaar op iTunes www.facebook.com/diepeer www.facebook.com/selectmusiek.

Pierre Rossouw … jy moet hierdie video end uit kyk – dan sal jy verstaan hoekom sy gewildheid so drasties aan die toeneem is… sy weergawe van “OU RYPERD”…

Pierre Rossouw doen sy unieke weergawe (wat die lagspiere goed doen) van Ou Ryperd – in 4 stemme: Tant Sanna, Dozi, Nelson Mandela & William Hung … soos ne…

css.php