Manie Jackson

Manie Jackson “Onthou My”, vanaf die album “Onthou My” wat in 2014 vrygestel is handel oor herhinderinge van geluk en vreugde van ‘n paartjie wie se paaie weens omstandighede maar net uitmekaar uitbly, maar die wens op albei se gedagtes is net dat die ander een sal onthou.

Rolle vertolk deur: Manie Jackson en Nathanya Van Zyl
Vervaardiger: Julius Vanderwalt

Keagan Rossouw is 7 years old now. He is born with Fanconi Anemia, one of his disabilities is that his ear canals are closed. Luckily he has a BAHA hearing aid that made him hear so clearly that he instantly fell in love with music. This is his very first song and his dream is to be able to have an album by the end of the year. So if there is someone out there who is willing to help this young boy make his dream come true by just donating something to help his dream become a reality.

Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?id=100012482948226

email: keagan@rossouwfam.co.za

Cell: 082 323 7485 of 072 436 8165

Music video by Manie Jackson performing Mooiste Vrou. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/fsTZ9J

HIERDIE LIEDJIE IS OPGELAAI DEUR KEN BUTLER

BAIE DANKIE AAN TERESA CALITZ WAT DIE LIEDJIE VERSKAF HET

-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com

BAIE DANKIE AAN TERESA CALITZ WAT DIE LIEDJIE VERSKAF HET

-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com

South African Artist: Fredi Nest
Track 04 off his CD ‘Begin by my’ (2012)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!

Fredi Nest (Fredi Nester Esterhuizen) (* 25 Maart 1959 – † 03 Julie 2015)
FREDI, JY SAL ALTYD IN ONS HARTE VOORTLEEF MET JOU MUSIEK EN KOSBARE HERINNERINGE VIR HULLE WIE SO NA AAN JOU WAS. RUS IN VREDE, ONS ALMAL SE VRIEND.

(Fredi Nest needed no introduction when it came to the commercial music scene in South Africa. He had not only proven himself to be a very talented singer with multi-platinum selling albums behind him, but also one of South Africa’s leading songwriters! Fredi Nest wrote hit songs for other South African singers for years. Over the years he performed on many festivals and shows with great names in the South African music industry like Annelie van Rooyen).

Fredi Nest (Fredi Nester Esterhuizen) was ‘n bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy gewildste liedjies sluit in: ‘Getoor‘, ‘Sê My‘, ‘Meer En Meer‘, ‘Hey DJ en ‘Bly Net Naby My‘.

Fredi was ‘n veelsydige en bekroonde liedjieskrywer en sanger.

Fredi is op 25 Maart 1959 in Johannesburg, Suid-Afrika gebore en was die oudste van vyf kinders. Hy het al van kleintyd af gesing en kitaar gespeel, maar het eers in sy laat dertigs besluit om musiek sy loopbaan te maak. In 1995 is sy debuut album, ‘Memory Train‘, uitgereik.

In 1996 ontvang hy die ‘IBA-prys‘ vir ‘Listen To Me’ as die mees gespeelde liedjie op gemeenskap-radiostasies.

Hy het in September 2012 twee hartaanvalle direk na mekaar oorleef en toe nog ‘n hartaanval slegs dae daarna. Hy het herstel en weer die land vol getoer en gesing.

Die sanger het Woensdag, 30 April 2015, simptome van ‘n beroerte getoon waarna hy onmiddellik hospitaal toe geneem is. Fredi is in ‘Steve Biko Akademiese-hospitaal’ opgeneem, waarna ‘n CT-skandering bepaal het dat hy nie ‘n beroerte gehad het nie, maar dat ‘n melanoom, wat tydens ‘n ondersoek direk na die ‘Klein Karoo Nasionale Kunstefees’ ontdek is, na sy brein versprei het. Ongeveer 2 maande na die diagnose is hy op Vrydag, 3 Julie 2015, oorlede.

Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)

Music video by Manie Jackson performing Amazing Grace. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/BSYwpr

Music video by Manie Jackson, Fredi Nest performing Fire within Me. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/XVhhoK

Ons stuur mos graag vir ons moeders blomme, en bedoel dit baie goed. In ‘n kaartje vertel ons haar van ons liefde maar ons vergeet van die dorings wat aan di…

Met Wicus van der Merwe in die rondte, weet jy nooit wat om te verwag nie …

https://de-de.facebook.com/max.manie.original? ?http://soundcloud.com/max_manie Picture ?http://wallpaperswide.com FeelTheBeat ?http://www.facebook.com/Feel…

May 2013 Slick Entertainment Productions for Select Music.

Teon een van die White Broers sing Die hemel weet.

May 2013 Slick Entertainment Productions for Select Music.

Gemaak deur Paul N. Claassen van CDOS (Compact Disc Ordering Service). “Hande” is geneem vanaf Manie Jackson se album ‘Manie Jackson’.

Hierdie lied is op Anton Myburgh se nuwe cd – ANTON MYBURGH COUNTRY -.Beskikbaar landswyd of bestel by antonmyb@gmail.com. A song composed by Anton Myburgh t…

Music video by Manie Jackson. Top selling Afrikaans artist from South Africa. Select Musiek Records.

Like asseblief die video, en deel met jou vriende op facebook! Subscribe ook asseblief op hierdie kanaal vir meer videos. Nuwe videos elke dag!

Music video by Manie Jackson. Top selling Afrikaans artist from South Africa. Select Musiek Records.

Music video by Manie Jackson. Top selling Afrikaans artist from South Africa. Select Musiek Records.

Music video by Manie Jackson. Top selling Afrikaans artist from South Africa. Select Musiek Records.

css.php