Lianie May

T Z I N O video

Slideshow

South African Artist: Lianie May
Snit 04 vanaf haar CD ‘Boeremeisie’ (2009)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!

Lianie May is een van die gewildste Afrikaanse sangeresse sedert haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007.

Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore en het in Oranjeville grootgeword. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg.

Na ‘n optrede van die groep ‘Eden’ in Oranjeville het Lianie vir hulle ‘n oudisie gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007 vrygestel het met verkope van meer as 120 000 CD’s.

Haar liedjie ‘Pretoria’ was vir ‘n geruime tyd op ‘Radio Rippel’ se Top-20.

In 2008 wen sy ‘n S.A.M.A.-toekenning in die katagorie ‘Top-verkope sanger van die jaar’.

Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)

South African Artist: Lianie May
Snit 03 vanaf haar CD ‘Vergeet my nie’ (2007)

Ek es nie die rightful owner van die musiek en die image nie.

Hannah Warwick en Gabriel Nortje het ‘n musiek video gedoen,
Gebaseer op die “original” Bonnie en Clyde video aan Lianie may en Jay.
Geniet dit ?

South African Artist: Lianie May
Snit 02 vanaf haar CD ‘Vergeet my nie’ (2007)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!

Lianie May is een van die gewildste Afrikaanse sangeresse sedert haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007.

Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore en het in Oranjeville grootgeword. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg.

Na ‘n optrede van die groep ‘Eden’ in Oranjeville het Lianie vir hulle ‘n oudisie gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007 vrygestel het met verkope van meer as 120 000 CD’s.

Haar liedjie ‘Pretoria’ was vir ‘n geruime tyd op ‘Radio Rippel’ se Top-20.

In 2008 wen sy ‘n S.A.M.A.-toekenning in die katagorie ‘Top-verkope sanger van die jaar’.

Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)

Lianie May en Jay weer vokale kragte saam gespan op Lianie se nuutste album – Naweeklyfie.

My first Afrikaans lyrics video – for the song “Lank lewe die liefde”. I hope you like it! Thanks to Robert for the lyrics! It’s my comebac…

This song i sung by Jay Froma Eden and Lianie May.

Toe Stop My Hart met Lianie May and Jay From Eden.

Jay & Lianie May, two south african artists performing the 2010 Danish Entry ‘In a moment like this’ in a very good vocally performance. Lianie May might sou…

‘n Lied en video oor die eintlike geskenk van kersfees.

Song is sung in Afrikaans.

This Song is From the Soundtrack Platteland Die Liedjie is vanaf die klankbaan Platteland.

Lianie May en Jay se ongelooflike duet!

Promo vir die nuwe musiekvideo van die nuwe Lianie May CD se titelsnit “Lank Lewe die Liefde!” Kyk uit vir die volledige musiekvideo binnekort op TV of Youtube!

Eden Singing with Lianie May You’re My First Love, a VERY GOOD Song.

Aanhangers wag al jare vir Jay en Lianie se duet album en hier’s dit nou! Martin weet hoe het hulle dit reggekry om die album op te neem – waar het hulle die…

Lianie May – Jy Soen My Nie Meer Nie.

South African singer performing a cover of Dolly Parton’s song.

Another great duet by lianie may en jay. Cover of Eurovision song.

Vir al die mense wat in Petoria gebly het… en trug verlang na die naam en die pers Jakarandas..

Lianie May se nuwe CD – BOEREMEISIE – Is pas vrygestel! Die lied herriner mans om die vrouens in hulle lewens te wardeer. Ons het baie pret gehad met die maa…

Ons het ongelooflik baie pret gehad met die maak van die video!

Live performance at Afrikaans is Groot Concert.

One of Lianie May’s great hits.

Pretoria, gesing deur Lianie May.

css.php