Leah Van Niekerk

Leah is new liedjie Volmaan. Dit is weereens ‘n baie mooi liedjie. Ons sien ‘n blink toekoms vir die liedjie en vir Leah self voor.

Hou so aan. Baie geluk met Volmaan liedjie Leah van Niekerk.

 

 

Great nuwe liedjie van Leah van Niekerk. Ek smaak die song en sy is baie mooi daarby! 🙂

Ons gaan nog baie van haar sien.

Geniet Met Jou Klere Aan deur Leah

 

 

 

css.php