Jakkie Louw

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Hierdie liedjie het Jakkie Louw by ‘n braai gesing net na die slegte Tyding van Fredi best Se dood.

Oukersaand is ‘n projek wat Jakkie begin doen het terwille van sy kinders en sy geloof. Sy grootste vrees is dat al die mooi afrikaanse kersfees liedjies verdwyn. Van daar Oukers aand CD en DVD. Die lewendige kers konsert is ook elke jaar beskikbaar vir besprekings.
Skakel Anel by 0848066570 of epos anel@jakkielouw.co.za

Kosie speel 3 Pikkewyne saam Jakkie Louw by Ocean Basket Centurion Mall ten bate van #hope4ruben 20/09/2015

Jakkie Louw – Voshaarnooi met Kevin Leo in backtrack Live @ Hippo’s Pub, Langebaan (10/06/2016) Wens Kevin kon ook self hier gewees het, miskien volgende keer!

Hierdie is ‘n liedjie geskryf deur Johan Henry Opperman(klopjag) en Jakkie Louw. Dit word ook gebruik in die fliek Suiderkruis.

Jakkie Louw – Gemaak in SA
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot

Promo for Jakkie Louws sell out show

Jakkie Louw – Drie pikkewyne en Een miljoen woorde – Live @ Hippo’s Pub, Langebaan (10/06/2016)

Jakkie Louw se nuwe enkelsnit “Rooi Willie” van af sy album “Die Standvastige Man”.

Volg Jakkie Louw:
Facebook: https://goo.gl/ih9wLy
Twitter :https://goo.gl/15qtoU

Besprekings:
anel@jakkielouw.co.za

Media Navrae:
media@vonk.co.za

Algemene Navrae:
Lydia Winchester – lydiaw@mweb.co.za

Regie Deur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Jakkie Louw & Michael Van Zyl

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Produksie Maatskappy:
Michael Van Zyl
VPHFilms
www.vphfilms.com
Coolerbox Brothers
www.coolerboxbrothers.com

Liedjie Publikasie:
Music by Ram Jam – Sony Music Publishing, Lyrics by Jakkie Louw – Sheer Music Publishing

© Vonk Musiek 2016

Hierdie is die titelsnit van Jakkie Louw se 2015 CD Die standvastige man.
Hierdie CD is gebaseer op ‘n belofte wat hy aan sy vrou en kinders gemaak het.

Hierdie video het Jakkie in samewerking met SAUK se argiewe gemaak om die legendes van springbok rugby te onthou.
Hierdie was ‘n tyd van regte rugby…’n tyd voor politiek en geld ‘n rol begin speel het.

Afrikaans Jakkie Louw se Drie Pikkewyne

Jakkie Louw se nuwe liedjie Rum en Raspberry vanaf sy 2013 CD Nommer een. Die liedjie maak mens lus vir dans dans en dans!!!

No copyright infringement intended . Copyrights reserved by copyright owner. This video is used only for non-profit usage and publishing -uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com.

Jakkie Louw en die drie pikkewyne kom toer in london 31 August & 1 September aardvark pub.

David Fourie en Jakkie Louw kom kuier by Wikus op Opskop.

The Saffarazzi team cornered Jakkie Louw next to the Thames couple of hundred meters from Canary Wharf in London and venture a bit more into what he is all a…

Die Jakals en die Leeu was in die ateljee op Glitterati!

Een aand met n lekker Jakkie Louw show en die verby gaan van Jacques Potgieter. via YouTube Capture.

Jakkels en Leo Live op stage.

Hierdie die die video wat gewys is by Jakkie Louw CD se launch in 2013.

The making of Maroelaboom by Jakkie Louw.

Dis ‘n video van selfoon fotos geneem gedurende Jakkie se toere in 2009.

Hierdie is die WP song vanaf Jakkie Louw se 2013 album “Nommer een”. Vang ‘n bietjie gees en luister hierdie een met ‘n trotse hart..PROVINCE!!!!!!!!

css.php