Gerhard Steyn

Gerhard Steyn en Nadine sing “Ons2” vanaf Gerhard Steyn se nuwe album “Hartvanger”.

Kry Gerhard Steyn se album “Hartvanger” op iTunes en Apple Music
https://geo.itunes.apple.com/za/album/hartvanger/id1216671678?mt=1&app=music

Volg Gerhard Steyn:
Facebook: http://goo.gl/ODm554
Twitter: http://goo.gl/hG0XKH
Webwerf: www.gerhardsteyn.co.za

Media Navrae:
media@vonk.co.za / lydiaw@mweb.co.za
Regie Deur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Gerhard Steyn
Michael Van Zyl

Plate Maatskappy:
Vonk Musiek

Produksie Maatskappy:
Michael Van Zyl
www.vphfilms.com

Liedjie Publikasie: G. Steyn / VONK MUSIEK

© Vonk Musiek 2016

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Previously 167,225 views on VPHFILMS

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Gerhard Steyn sing “Nooit Alleen” vanaf sy splinter nuwe album “Hartvanger”.

Volg Gerhard Steyn:
Facebook: http://goo.gl/ODm554
Twitter: http://goo.gl/hG0XKH
Webwerf: www.gerhardsteyn.co.za

Media Navrae:
media@vonk.co.za / mike@podiumpro.co.za

Regie Deur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Gerhard Steyn
Michael Van Zyl

Liedjie op geneem deur Tertius Human by VPHSTUDIOS

Plate Maatskappy:
Vonk Musiek

Produksie Maatskappy:
Michael Van Zyl
www.vphfilms.com

Liedjie Publikasie: G. Steyn / VONK MUSIEK

© Vonk Musiek 2016

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Gerhard Steyn se liedjie “Een Man Army”. © Vonk Musiek 2014.

Een Man Army is beskikbaar op “Liefdes Oorlog”.

Vir meer inligting besoek gerus http://www.gerhard-steyn.co.za

Gerhard Steyn se musiek video vir “Verlief op ‘n Dief”.

Vir meer inligting besoek http://www.gerhardsteyn.co.za

Musiek video vervaardig deur VPHFILMS http://www.vphfilms.com

©VONK MUSIEK 2015

Gerhard Steyn se musiek video vir sy liedjie “Dimpels”. Dimpels is beskikbaar op Gerhard Steyn se album “Tien van Harte” en is landswyd beskikbaar. (C) 2011 Vonk Musiek

Vir meer inligting oor Gerhard Steyn besoek gerus sy webwerf http://www.gerhard-steyn.co.za

Musiek video vervaardig deur vphFilms http://www.vphFilms.com

Musiek video verfilm by Zwartkops Resiesbaan. http://www.zwartkops.co.za

Gerhard Steyn en Anais sing “Wie’t gesê Liefde’s Blind” vanaf die album “Liefdes Oorlog”. © Vonk Musiek 2014

Vir meer inligting besoek gerus http://www.gerhardsteyn.co.za of http://www.facebook.com/AnaisArtist

Musiek video vervaardig deur VPHFILMS http://www.vphfilms.com

Gerhard Steyn sing “Afrikaanse Meisies” vanaf sy splinter nuwe album “Afrikaanse Meisies”.

Volg Gerhard Steyn:
Facebook: http://goo.gl/ODm554
Twitter: http://goo.gl/hG0XKH
Webwerf: www.gerhardsteyn.co.za

Regie Deur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Gerhard Steyn
Michael Van Zyl
Kobie Koen

Plate Maatskappy:
Vonk Musiek

Produksie Maatskappy:
VPHFILMS http://www.vphfilms.com

Hoof Rolverdeling:
Hennie Jacobs
Werner Coetser
Tommy / Vaatjie (Toks & Tjops)

Grimering:
Zelri Steyn Enslin: http://goo.gl/J0Qhpj

Liedjie Publikasie: G. Steyn / Vonk Musiek

© Vonk Musiek 2015

Ray Dylan en Gerhard Steyn sing Jessica by SkouspelPlus 2010 in Kaapstad – aangebied deur Huisgenoot Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/hui…

Vonk Production House 011-823 1771 Nuwe DVD Voorskou.

Gerhard Steyn se hit “Baby Tjoklits” live by Emperors Palace. Gerhard Steyn se live DVD “17 songs op 17 Mei” is beskikbaar landswyd by alle musiek winkels. w…

Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Gerhard stel sy nuwe album bekend, waarna hy nie verwys as ‘n gospel album nie, maar eerder ‘n GOM-al…

Goud en Silwer geskryf deur Gerhard Steyn en Arri Opperman is een van die beste liedjies wat nog in Suid-Afrika vervaardig is. Dit is een van my gunsteling l…

Gerhard Steyn se splinternuwe musiek video vir die liedjie ‘Pennies en Ponde’ Vervaardig deur vphFilms (011) 823 1771 www.vphFilms.com.

Barney Lategan se “Nie te laat nie”soos deur Gerhard Steyn en Helenè Bester vertolk. Huisgenoot-Liedjieskryf 2012 aangebied deur Virseker: Is hierdie jou gun…

Sexy Vere is die tweede enkelsnit vanaf Gerhard Steyn se album ‘Als Begin Eers Nou’. Gerhard Steyn word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music D…

Gerhard Steyn sing “Spore in die lug” wat geskryf is deur Chris Evert-Strauss wie een van die finaliste is in die 2011 Huisgenoot Tempo Liedjieskryfkompetisi…

Gerhard Steyn se musiek video vir die liedjie “Sexy Jeans (Saterdagaand). Vir meer inligting besoek gerus www.gerhard-steyn.co.za Vervaardig deur VPH (011) 8…

Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen sing Tussen Treine. (C) 2012 Vonk Musiek. Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen word bemark deur Vonk Musie…

This is a South African singer and this one of the most beautiful songs I’ve EVER heard!

Gerhard Steyn se musiek video vir sy liedjie Baby Tjoklits. Dit is groot een van Gerhard Steyn, Baby Tjoklits. Na die liedjie was hy baie bekend.

 

Gerhard Steyn en Nadine sing Rooi Roos as duet. Hierdie is van SA se top sangers en hulle maak ‘n baie mooi duet hier.
Rooi Roos is beskikbaar op Gerhard Steyn se nuutste album getitel “Tien van harte” wat binnekort landswyd beskikbaar sal wees.

Gerhard Steyn word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.
Nadine word bemark en versprei deur EMI Musiek.

Gerhard Steyn se liedjie “Parfuum” van sy album “Brood en Melk”. Besoek Gerhard Steyn se webtuiste by http://www.gerhardsteyn.co.za Gerhard Steyn word bemark…

Gerhard Steyn en Nadine sing Rooi Roos as duet. Rooi Roos is beskikbaar op Gerhard Steyn se nuutste album getitel “Tien van harte” wat binnekort landswyd bes…

New music video for South African artist Gerhard Steyn, filmed by BLIXEM PRODUCTIONS at Good Hope Reserve in the Northern Cape, South Africa on a Canon 5D MK…

Gerhard Steyn sing sy liedjie “Jy’s my hartklop”. Jy’s my hartklop is beskikbaar op Gerhard Steyn se album “Tien van Harte”. (C) 2012 Vonk Musiek Gerhard Ste…

css.php