Elvis se Seun

Hier pronk Elvis se Seun met hul “peperduur” selfoon musiekvideo.. want hulle het al hulle geld spandeer op kos en drank vir die braai en kon toe nie ‘n kameraspan bekostig nie.. Lekker kyk 🙂

Facebook: www.facebook.com/Elvisseseun

Besprekings: stefan.ludik@gmail.com

Digitale CD beskikbaar by: elvisseseun.sales@gmail.com

Hier is die amptelike musiek video van Elvis se Seun se nuwe treffer “Boere Nooi”

Facebook: www.facebook.com/Elvisseseun

Besprekings: stefan.ludik@gmail.com

Digitale CD beskikbaar by: elvisseseun.sales@gmail.com

Blou Jeans is ? oorspronklike Elvis se Seun liedjie van hulle opwindende nuwe album Boere Rock.

Boere Rock is nou eksklusief beskikbaar by Musica!

Dankie aan elkeen wat ons ontmoet het op ons pad! Mag ons weer saam wees in goeie gees en mag voorspoed jou toevou.. Mooi wense en groot waardering, Elvis se Seun

Goeie Tye album beskikbaar op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/goeie-tye/id1248038904

Hier speel Elvis se Seun een van Boere Rock treffers by die gewilde watergat en kuierplek Elephant Bull Sports Bar in Ellisras terwyl ‘n TjekitKwagga bendelid vry na ‘n beeldskone wildeboskat..

Videograaf en regiseer – Pierre Smith
TjekitKwagga – @tjekitkwagga
Grootwildjagter op iTunes – https://itunes.apple.com/za/album/grootwildjagter/1248038904?i=1248038907
Elvis se Seun – www.facebook.com/Elvisseseun

Hier sing Elvis se Seun ‘n liefdeslied wat kom uit die hart en pen van Stefan Ludik wat dit vir sy vrou geskryf het vir hul troudag die 21ste April 2018..

Gestuur Van Bo is beskikbaar op iTunes.. Kliek hier en laai af – https://itunes.apple.com/za/album/gestuur-van-bo-single/1369544860

Regisseur / Redakteur – Shaun McCreanor
Produksie – McCrea Media – info@mccreamedia.co.za

Venue: Monte de Dios – www.montededios.co.za

Hier is Elvis se Seun se nuwe sokkie treffer van hul “Goeie Tye” album..

iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/goeie-tye/id1248038904

facebook: www.facebook.com/Elvisseseun

Elvis se Seun – ‘Wil Jy in My Arms Lê Vanaand’ (Lirieke)

-~-~~-~~~-~~-~-
Please watch: “Bok Van Blerk – De La Rey (Lirieke Weergawe)”
https://www.youtube.com/watch?v=Ga4EjoNPGXE
-~-~~-~~~-~~-~-

Facebook: www.facebook.com/Elvisseseun

Nuwe CD op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/goeie-tye/id1248038904

Besprekings: stefan.ludik@gmail.com

Digitale CD beskikbaar by: elvisseseun.sales@gmail.com

Hier word Elvis Jr. met ‘n vuishou gepot omdat ‘n vrou met ‘n broek
vol planne hom nie kan uitlos nie en ook nog ‘n kwaai kêrel het.. Hou
Vas Anna!!

Video krediete:
Geskiet en vervaardig deur ADLERtainment
www.adlertainment.co.za 084 245 2144

Hier is die amptelike musiekvideo van Elvis se Seun se nuwe treffer “Ek mis jou”

Hier is die amptelike musiek video vir Jy Speel ‘n Game Met My

Shot and directed by F.W. Stark and Mark Leonard

Edited by Fathom Media

www.facebook.com/Elvisseseun

www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk

Hier is Elvis se Seun se nuwe enkelsnit Ek verdien jou nie..

Soos ? veld wat brand
Soos die see teen die strand
Spoel jou woorde oor my uit
En ek asem jou in en jy neem my oor
Kan jy my hart by jou hoor
Elke deel wie ek is
Die vuur kan nooit blus
Ek voel jou hartklop saam met my
Dis meer as net woorde
Dis die mooiste akkoorde
Speel jou hartsnare vir my..

Wie’s daai ou – van hul heel eerste CD “Boere Rock” www.facebook.com/Elvisseseun.

Vergeet die sakkie-sakkie-boeredans, die skommeltros, sokkie, die kotteljons en two-step.. As jy wil dans saam met my, doen die Heuning By.. 😉 Boere Rock gr…

Hierdie is die amptelike Elvis se Seun TV kanaal waar ons ons vriende en ondersteuners saam met ons op reis vat, agter die skerms en deel maak van ons Boere …

Boere Rock is die derde snit van Elvis se Seun se nuwe album Boere Rock.

Die amptelike musiek video vir Elvis se Seun se nuwe enkelsnit, ‘Wil Jy in My Arms Lê Vanaand’ Video Krediete: Direksie, redaksie, effekte en gradering, en a…

css.php