Eden

Classic, maar dit is die beste video wat ek kon kry. Ek weet nie hoekom Blixem Productions dit nie op Youtube sit nie? Weet julle waar ek ‘n goeie weergawe kan kry?

Nog ‘n sexy video van Eden. Kniee Lam! Lekker liedjie uit 2009.

Aan Jou Vas deur Eden

Ou bekende van 2009 deur Eden. Hier is wat hulle op Youtube sê: Music video filmed on a SONY Z1E camera by Blixem Productions

My fav afrikaans song at the moment. If I step on anyone’s toes then please let me know, but I was so frustrated when I couldn’t find the song on you-tube th…

css.php