Desmond Wells

Hier is so paar van Desmond Wells se grootste oorspronklike treffers die laaste 12 jaar!! Besprekings kontak desmond8603@telkomsa.net
CD’s beskikbaar op Itunes https://itunes.apple.com/za/album/staan-vir-altyd-by-my/id1255117957

Music video by Desmond Wells performing Bloubergstrand. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/2yyoYx

Video van Desmond Wells se nuwe lied: “My hart blom”, DJ Ossewa speel ook saam met hom in die video. Video is geskiet deur Herman van Deventer en liedjie is geskryf deur Rudi van Schalkwyk.

Music video by Desmond Wells performing Dans My Verlief. (P) 2013 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/fteh5m

Medley van al 12 liedjies op Desmond Wells se splinternuwe cd “Staan vir altyd by my” nou beskikbaar by alle musiekwinkels en Itunes:
https://itunes.apple.com/za/album/staan-vir-altyd-by-my/id1255117957

Music video by Desmond Wells performing Dansvloer Liefde. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/tql3KO

DIS HEELTYD SPEELTYD HIER IN DIE STAD
HIER SLAAP ONS MIN EN KUIER ONS HARD
JA DIS HEELTYD SPEELTYD HIER OP DIE PLAAS
KOMAAN GIRL KOM VAT NOG ‘N DANS
WANT ONS GAAN PARTY DEUR DIE NAG
AL WAT JY HOOR IS MUSIEK EN GELAG
JA DIS HEELTYD SPEELTYD HIER IN ONS LAND
KOMAAN GIRL KOM VAT NOU MY HAND
DIE JEANS WORD GESTRYK EN DIE HARE GEJEL
VANAAND GAAN ONS KUIER LAAT EK JOU VERTEL
DIE HARE EN ROKKIES DIT WAAI LAAT DIT KLAP
JA ONS GAAN NOU GROOT GAAN KOM LAAT ONS STAP

Video deur Rudi van Schalkwyk

Desmond Wells and his band performing The Middle. He is a South African singer known for his original songs like “Savannah’s Smile, Desiré & Dans my verlief. Bookings e-mail: desmond@desmondwells.co.za

Desmond Wells and his band performing Something I need! Desmond is a South African artist known for his original songs like: “Savannah’s Smile, Dans my verlief, Desiré & Heeltyd Speeltyd. Bookings for him and his band e-mail: desmond@desmondwells.co.za

Video deur Rudi van Schalkwyk
Desmond Wells SA sanger bekend vir sy oorspronklike liedjies soos Dans my verlief, Desiré, Savannah’s Smile en Heeltyd Speeltyd sing een van sy oorspronklike liedjies: “Are we just strangers”

Afrikaans music video / Artist Desmond Wells / Shot @ Observatory
Cape Town / Directed by Herman van Deventer / Van Deventer Films
(Language : afrikaans : dutch : nederland : vlaanderen : belgium : holland)

Desmond Wells – Desire? – Music Video,
Director: Gerhard van Rooyen,
Company: Spheratical Productions,
Record Label: Coleske Artists, 2011

Video Deur “SLICK Entertainment”

css.php