Dans Dans Lisa

Dans Dans Lisa se eerste show in Potchefstroom. Daar was 3500 eerstejaars studente.

Dans Dans Lisa stem vir Die Heuwels Fantasties as “groep van die jaar” by die MK Awards 2010

Geskiet deur Werner Botha. Tegniese hulp deur WJ van den Heever en Nelis Botha

Dans Dans Lisa stem vir Van Coke Kartel as “Groep van die jaar” by die MK awards 2010

Ons wou kyk wie kan die meeste high-5’s uitdeel vir so lank as wat die liedjie speel.
Die liedjie “Aspris” is van ons nuwe album “Pyl & Boog” af.

Dans Dans Lisa se weegawe van Dirk van der Westhuizen se “Supercool”.

Dans Dans Lisa het saam met Frankie gekuier by Hoor Hoor, en hier is die liedjie Dwaas.

Regisseur – Damiane van Reenen (Blimp Films).
Redigering – Regardt Botha (Blimp Films).
Lied deur Deon Meiring.
Storielyn deur Bouwer Bosch.
Aktrise – Trudy van Rooyen.

Dans Dans Lisa doen “Gisteraand” live by PUKfm se studio’s in Potchefstroom 2012.

Dans Dans Lisa se nuwe album Pyl & Boog Video Produksie deur plastiek – www.plastiek.tv.

Nuwe musiek video vir Dans Dans Lisa. Geskiet en ge-edit deur Bouwer Bosch. Tegniese regiseur – Elgar Botha.

Dans Dans Lisa se nuwe album Pyl & Boog Video Produksie deur plastiek – www.plastiek.tv.

The new video from Dans Dans Lisa – Koerantopskrifte, off the album Die Gids Vir Grootword. Download now on iTunes:https://itunes.apple.com/album/die-gids-vi…

Ons video wat ons gemaak het van Dans Dans Lisa se drede liedjie Mooi is net ‘n woord die album Die Gids vir Grootword 🙂 Jou glimlag sal die son laat skyn J…

video deur Deon Meiring en Bouwer Bosch.

Dans Dans Lisa se nuwe album Pyl & Boog Video Produksie deur plastiek – www.plastiek.tv.

Ons kuier saam die Noordwes Jeugkoor en luister hoe hul “gisteraand” verwerk het.

Video deur Deon Meiring en Bouwer Bosch. Tegniese hulp deur Louis janse van Rensburg en Casper Odendaal.

www.strikfontein.co.za Vervaardig deur Nouvanaand Films Director : Johan Cronje ‘Strikfontein’ Cinematography : Hayden Plath Dans Dans Lisa Cinematography : …

Video deur Deon Meiring en Bouwer Bosch. geskiet en ge-edit deur Bouwer Bosch. Ekhouvanjou,okay se weergawe van Dans Dans Lisa se “my ekskuus”.

Kla 1 Kla 2 Kla 3 Klavier weergawe van ons liedjie “My Ekskuus” opgeneem in die Musikhaus winkel in Stellenbosch.

“LitNet | Sanlam Sing ‘it” A Motion City Films Production Directed by Helen Raine and Stacey Howell Cast Derek de Jager — Mark Bayly Director Deon Meiring -…

Musiek deur Jattie de Beer. Lirieke deur Jattie de Beer en Stephan Kemp Video geskiet deur Werner Botha van Plastiek. Directed deur Deon Meiring en Bouwer Bo…

The exclusive video from Dans Dans Lisa. Editing and grading by Eduan Kitching, shot by Corrie Uys.

Dans Dans Lisa se nuwe album Pyl & Boog Video Produksie deur plastiek – www.plastiek.tv.

Storielyn en konsep deur Deon Meiring Regiseur: Bouwer Bosch Geskiet deur Werner Botha van Plastiek Art Director Nelis Botha Redigering deur Bouwer Bosch en …

css.php