Christiaan Kritzinger

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Hier is die Wildberries se splinternuwe enkel snit “Jy is die een vir my”

Video: Nu Born Productions
Musiek: Snyman Musiek Produksies
Liedjie skrywer: Christiaan Kritzinger

Bookings
—————
Aletta:
082 889 0253 / 060 8389 869
bookings@wildberries.co.za

Music
———–
iTunes: https://itunes.apple.com/za/artist/die-wildberries/id899781839

AMAZON: http://www.amazon.fr/Acoustic-1-die-wildberries/dp/B012JBC6TK

Social media
———————-
Facebook: www.facebook.com/dieWildberries
Twitter: twitter.com/diewildberries
Instagram: instagram.com/diewildberries

Christiaan Kritzinger, Huisgenoot Tempo liedjieskrywer van die jaar 2009, gee voornemende liedjieskrywers ‘n paar wenke van hoe dit gedoen moet word.
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot

Christiaan se video blog

n goeie lied moet goed klink al word hy net met kitaar en stem gedoen. Hier doen ek Kurt Darren se treffer lied.

Om te stem vir “Staan op” SMS “LIED 5” na 33158 met jou naam en van. R1.50 per SMS.

‘n lusmaker van my Cd , Mal vir jou , saam met klop herinneringe van die laaste 5 jaar. Fiende en goeie tye.

Christiaan Kritzinger se nuutste musiek video, vars van sy album “Mal Vir Jou”.

Art Director – Pierre du Plessis
Makeup – Anika Pretorius
Danseres – Angelique Gerber
Video – Kobus van Wyk (VPH Films)

vir meer info, www.facebook.com/christiaankrit

The new Yamaha stagePas 500 Yamaha SA gave me this rig to test , and i loved is so much that i kept it. if you need a smaller +/- 500watt PA that fits in your boot, check this out.

Alles Afrikaans: https://itunes.apple.com/za/album/alles-afrikaans/id739705407?uo=4&at=11l4yH

Hierdie opwindende nuwe konsep-album verskaf ‘n nuwe, vars benadering op ‘n Top 40 pop samestelling, omdat dit spesifiek vir die Afrikaanse mark saamgestel is. Die snitte bestaan uit opnames van vandag se grootste treffers — produksies van die hoogste gehalte – en word in Afrikaans vertaal en vertolk deur die beste nuwe Suid-Afrikaanse sangtalent. Alles Afrikaans: “Die Wêreld se grootste Treffers in Jou Taal”!

verskoon die fals e snaar , rainy day. :p www.facebook.com/pages/Simon-and-Garfunke-tributel-party-show www.facebook.com/pages/Neil-Somers www.facebook.com/c…

just messing around @ home with a cool song.

Die lang verwagte musiek video vir Christiaan se eerste enkelsnit van sy nuwe album af, Huppel In My Stap, is hier. http://www.facebook.com/ChristiaanKrit ht…

Christiaan Kritzinger se liedjie “Asem”. © Vonk Musiek 2013 Asem is beskikbaar op Christiaan Kritzinger se album “Mal vir jou”. Vir meer inligting oor Christ…

css.php