Chris Chameleon

Suid-Afrika se singende ambassadeurs, die Drakensberg Seunskoor, het 45 van hul beste studente gestuur om ‘n regstreekse DVD en CD op te neem saam met die Suid-Afrikaanse sangsensasie Chris Chameleon in die enorme teater van die Sudwala Grotte in Mpumalanga. Die naam van die produksie saam met Chris Chameleon was getiteld In Dreams, en was die inspirasie vir die titel Droomland.

Chris Chameleon was baie opgewonde daaroor om saam met die Drakies op te tree en het gesê hy droom sedert sy kinderjare daarvan om in dié koor van hemelse stemme te sing. As kind was dit my droom om vir die Drakies te sing, maar as gevolg van my ma se omstandighede kon ek dit nie doen nie, het Chameleon gese.

Die eerste vyf liedjies van Chris se nuutste Afrikaanse produksie bestaan uit die Misa Criolla, wat die bekendste werk van die Argentynse komponis Ariel Ramirez is, asook Requiem deur Mozart en Pie Jesu. Aanhangers van Chris Chameleon sal van sy grootste treffers, soos Droomland, Droomverlore, Lied van die Gebreekte Riete, Champion, Here Comes the Night en Apie herken. Chris is bekend vir sy gevatte stories en vermaak die gehoor met humoristiese staaltjies soos hy die liedjies aan die gehoor bekendstel. Die grotte vorm ‘n perfekte en unieke agtergrond, die produksie is van hoogstaande kwaliteit en is ‘n moet-he vir elke musiekliefhebber.

Kry jou kopie in die winkel of aanlyn vandag! http://www.cumbooks.co.za/droomland-cd

audiovisual |?ôd?-??vi zh o??l|
adjective
using both sight and sound, typically in the form of slides or video and recorded speech or music : audiovisual presentations.

Chris Chameleon-Klein Klein Jakkalsies” sound recording administered by: 0:01 CD Baby

“Die Onverkrygbare” from Chris Chameleon’s album “Ek Herhaal Jou” (2005)

From the album: ‘Jy en Ek en Ek en Jy’

“Anywhere” from Chris Chameleon’s “Shine” album was a semi finalist in the International Songwriting Competition in 2006. This live video is from his DVD “Volkleur.”

www.chrischameleon.com

Apie is one of the single’s from Chris Chameleon’s 2009 album release “Kyk Hoe Lyk Ons Nou.” Edited by Francois Blom of KOBUS and VOD fame… enjoy!

Kyk Hoe Lyk Ons Nou is available at www.rhythmrecords.co.za

Die eerste sing van Radio Kalahari Orkes se nuwe album “Heuningland” Die song is deur Rian Malan geskryf en deur Dan Roberts opgeneem.

Single from the the 2014 release, “Posduif” by Chris Chameleon and Daniella Deysel. Order the album by emailing denise@chrischameleon.com or the website www.chrsichameleon.com. Also available on iTunes!

Chris Chameleon recorded his unique live version of “Pie Jesu” together with the Drakensberg Boys Choir in the Sudwala Caves, South Africa.

Available on Chris Chameleon’s 2012 release, “Droomland,” now available on CD and DVD.
Email order@chrischameleon.com for details or visit www.chrischameleon.com/store to purchase!

www.chrischameleon.com

music video by Louis Minnaar Creative Visual Design www.louisminnaar.com assisted by Christo Jansen Niemandt for lyrics visit www.bittereinder.com full album…

Part of the Chris Chameleon – Volkleur DVD. Produced, directed, shot (in part) and edited by Carel de Beer for Rhythm Records.

“As Jy Weer Skryf” is the title track from Chris Chameleon’s second Ingrid Jonker album and ninth solo album, “As Jy Weer Skryf.” The album was released thro…

css.php