Afrikaans is Groot

Nog uittreksels van Afrikaans is Groot in 2012.

Hier is net advertensies en nie live optredes nie. Ek soek videos van Afrikaans is Groot. Stuur dit vir my asb by info@afrikaanse-musiek.co.za. Dankie! 🙂

 

 

Kort onderhoud met Karlien van Jaarsveld oor Afrikaans is Groot 2012.

Leigh-Anne het agter the skerms gaan loer na Afrikaans is Groot by Morletta Kerk. Hierdie show is een om nie te mis nie die jaar!

 

 

css.php