BOUWER BOSCH – #VERSOENING MET SIMON WITBOOI(Hemelbesem)

Thanks! Share it with your friends!

Close

Ek het ‘n gesprek met die skrywer en kletsrymer Simon Witbooi (Hemelbesem) gehad oor Suid Afrika se verlede en wat sy ervaring was en steeds is vandag.

Jy hoef nie saam te stem met wat gesê word nie, maar gesels gerus saam en wees oop om ander mense anders as jy uit te hoor. #LiefdeWen

Lied deur – Almero – Vlindergeraamtekaste

css.php