BOUWER BOSCH – VERBY(AGTER DIE SKERMS)

Thanks! Share it with your friends!

Close

Ons het “Verby” se musiekvideo oor twee geskiet in Witsieshoek in die Drakensberge. Brendan Barnes was die kinematograaf asook die regisseur van die video.

Baie dankie aan HAIKU dat ek hulle song “Gee my ‘n kans” kan gebruik vir die video.

Video gemaak deur Nico Welgemoed

css.php