Lekker afrikaanse musiek

Dozi is ‘n Suid-Afrikaanse sanger wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes.
Van sy treffers sluit in: Ou Ryperd, Tussen jou en my, Staan net ‘n bietjie stil en Maybe my baby.
Dozi is gebore in Hluhluwe in KwaZulu-Natal en het al op ‘n vroeë ouderdom begin sing.
In 1999 word sy eerste album, “Mercy”, vrygestel.
Die album is in Zoeloe opgeneem.
Sy tweede album, “Op Aanvraag”, word in 2001 in Afrikaans uitgegee.

CD: Dozi – Grootste Treffers
Ou Ryperd
Jan Asseblief Tog Squeeze My
Tussen Jou En My
Tussen Die Lyne
Staan Net ‘n Bietjie Still
Ek Dink Aan Jou
Grassade In Die Wind
Pennies Op Die Spoor
Bietjie Brood
Maybe My Baby
Bosveld Bul
Ossewa
Dis Bosveld Mooi
Mercy
Hlangana Naye
Vulindlela
Kronkelpad Beloftes
Dobbelstene
Umlando Ka Mfundi
Al Gebeur Wat
Ver In Die Ou Kalahari

http://www.dozi.co.za/

Wynand Strydom se enkel snit “Katrina” van af sy nuwe album “Katrina, dis ‘n Manne ding”.

Nou Beskikbaar op iTunes en Apple Music:
https://itun.es/za/XF7Hjb

Volg Wynand Strydom:
Facebook: https://www.facebook.com/wynand.strydom.165
Twitter :https://twitter.com/wynandstrydom

Media Navrae:
media@vonk.co.za

Algemene Navrae:
Lydia Winchester – lydiaw@mweb.co.za

Regie Deur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Marno Koen & Michael Van Zyl

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Produksie Maatskappy:
VPHFilms
www.vphfilms.com
Coolerboxbrothers
www.coolerboxbrothers.com

Liedjie Publikasie:
Anton Myburgh | Anton Myburgh Songs / Vonk Musiek

©Vonk Musiek 2017

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Dewald Gouws se “Krag van God” verfilm deur Blixem Produksies.

‘n Vertolking wat hoop skep maar ook diep aan n ou se hart raak, gebasseer op die Woord van God – 1 Kor 2 v 1-5. Die liedjie is geskryf deur Carle van Deventer en is op die koudste dag van die jaar, die 7de Augustus 2012 “sneeudag” verfilm te Krugersdorp.

http://www.dewaldgouws.co.za/
https://www.facebook.com/dewaldgouwsgospel

Buy now Imran Khan – Satisfya on iTunes https://itunes.apple.com/us/album/satisfya/id645918186?i=645918257

Music video by Imran Khan performing Amplifier
(C) 2009

more info
www.imrankhanworld.com
www.twitter.com/imrankhanworld
www.facebook.com/imrankhanworldwide

Music video by Die Campbells performing Yvonne. (C) 2013 Campbell Records (Pty) Ltd.

Enquiries: info@campbells.co.za

http://www.campbells.co.za
http://www.facebook.com/diecampbells
http://twitter.com/diecampbells
https://www.cdbaby.com/Artist/DieCampbells
https://itunes.apple.com/us/artist/die-campbells/id274285569

Subscribe here: http://www.youtube.com/subscription_center?add_user=DieCampbells

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Previously 146,156 views on VPHFILMS

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Mercy, 1999 (debuut album)
Op Aanvraag, 2001
Storm op die Horison, 2001
Siyaya… Ons gaan, 2003
Rockin’ the world, 2003
Dozi Live in the Rendezvous (DVD), 2004
Kruispad, 2004
Grootste Treffers, 2006
Kom ´n Bietjie Binne, 2006
Wat Kom Nou?, 2007
Creedance Clearwater Revival, 2008
Voel So Reg, 2009
It Takes Two (saam met Nianell), 2009
Voel so reg, 2009
Terug by die begin, 2011

A fan-made music video for “Die If You Fall, Live If You Jump” off Watermark High’s “For Good” EP.

Such a nice surprise, courtesy of these guys:

D.O.P. & Editor: Wynand Strydom
Production designer: Andrea Stallbom
Featuring: Rory Morrison

iTunes: http://tinyurl.com/zooekhw
Spotify: http://tinyurl.com/l2ay8ok
Deezer: http://tinyurl.com/hoxdphl
Bandcamp: https://thewatermarkhigh.bandcamp.com

More info: http://www.watermarkhigh.com

© Spoegwolf 2014
Elektriese Kind nou by die iTunes store beskikbaar.

Directed by Chris von Wielligh
Produced by Spoegwolf
Production Company: Bounceboard Productions
Assistant Director: Danie du Toit
Director of Photography: Warrick le Sueur
Aerial Cinematography: Big Bird Aerials
Editing and Colour Grade: Chris von Wielligh

Cast:
Sean-Marco Vorster – Main Actor
Lari Opperman – Featured Girl

Focus Puller: Graig Griffin
Gaffer: Willem Maritz
Grip: Thomas Purcell

Shot on Location: Yzerfontein, South Africa

Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit

Special Thanks:
MyEdit, Willem Breytenbach, JanDirk Engelbrecht, Izelle du Pisanie, Warrick, Rob and Johnno, Sean-Marco, Beyerdynamic, Wadda, Kathryn de Villiers, Lari Opperman and everyone else involved.

‘Elektriese Kind’
Written and Composed by DSR du Toit
Performed by Spoegwolf
Arranged by Spoegwolf

clip video

Die Campbells perform Midnight Special at the Bapsfontein Hotel. The performance has been released on DVD. (C) 2015 Campbell Records (Pty) Ltd.

Enquiries: info@campbells.co.za

http://www.campbells.co.za
http://www.facebook.com/diecampbells
http://twitter.com/diecampbells
https://www.cdbaby.com/Artist/DieCampbells
https://itunes.apple.com/us/artist/die-campbells/id274285569

Subscribe here: http://www.youtube.com/subscription_center?add_user=DieCampbells

Mari (27), Maria (23) and Renate (27) have a lot more in common than the fact that all three their surnames end in “Man” They share a love of singing, songwriting and playing various instruments. Meet “Dogters Van Man”! With their incredible harmonizing, world class vocal talent and uniqueness, “Dogters Van Man” is the new group about to take South Africa by storm!

Song by Dozi

SA’s se eie Johnny & June is terug met ‘n splinternuwe album – So onthou ons…The Highwaymen. Wynand & Cheree gee hulde aan 4 van Country Musiek se grootste geeste, Johnny Cash, Kris Kristofferson, Waylon Jennings en Willie Nelson.

Kuier by www.wynandstrydom.co.za / www.cheree.co.za vir meer inligting. Vir meer inligting of bespreking kontak Wynand Strydom by wynand@wynandstrydom.co.za / 076 750 8986.

(c) Vonk Musiek

‘n Dokumentêre video deur Marcell le Grange as deel van haar meestersgraad in kommunikasiepraktyk by die NWU onder studieleierskap van Attie Gerber. Die video fokus op oudinwoners se herinneringe van die spookstasie. ‘n Engelse vertelling met Engelse subtitels sal eersdaags uitgegee word.

Afrikaner singer

South African Pop music artist Arno Jordaan filmed by Blixem Productions

Tant Hanna se musiekvideo is geskryf, verfilm en verwerk deur Du Preez (LIVE Musiek Distribusie) en Hanco van Vuuren (Skobbejak KUNS produksies). Die liedjie is beskikbaar op die album – Du Preez (My Trots, My Taal… AFRIKAANS). Du Preez is op Facebook (Du Preez Kunstenaar) vir meer inligting en besprekings.

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Previously 4,052 views on VPHFILMS

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

css.php