Meditation with Nianell

Here is a clip of myself at Waikiki bar

Die Campbells perform Bietjie Bietjie Lam at the Bapsfontein Hotel. The performance has been released on DVD. (C) 2015 Campbell Records (Pty) Ltd.

Enquiries: info@campbells.co.za

http://www.campbells.co.za
http://www.facebook.com/diecampbells
http://twitter.com/diecampbells
https://www.cdbaby.com/Artist/DieCampbells
https://itunes.apple.com/us/artist/die-campbells/id274285569

Subscribe here: http://www.youtube.com/subscription_center?add_user=DieCampbells

Aloisio [Iso]

Ampie se NUUTSTE musiekvideo “Ons was jonk”

Ampie – Ons was jonk
Production Company: i-Kandy Productions
Director: Beulah Smit
info@informationhub.co.za
Tel: 061 041 3020

Baie dankie aan Silverlakes gholfbaan – Andrew Mckenna

Baie dankie aan een van my borge Paul Hayward by Hayward’s Game lodge wat my altyd help met verblyf en met enige iets wat my hart begeer.Bel vir besprekings: 081 780 1833/info@haywardsgroup.co.za

Music video by Die Campbells performing Boertjie Jam. (C) 2017 Campbell Records (Pty) Ltd.

Enquiries: info@campbells.co.za

http://www.campbells.co.za
http://www.facebook.com/diecampbells
http://twitter.com/diecampbells
https://www.cdbaby.com/Artist/DieCampbells
https://itunes.apple.com/us/artist/die-campbells/id274285569

Subscribe here: http://www.youtube.com/subscription_center?add_user=DieCampbells

Just Be – Inspirational video with lyrics by Nianell.

Danie Niehaus op sy aller beste. Hierdie keer saam met Don Clarke.

n goeie lied moet goed klink al word hy net met kitaar en stem gedoen. Hier doen ek Kurt Darren se treffer lied.

Nianell Music Video 720P

To Find all your Local South African artists Lyrics please visit our website
@ http://www.worldmusicfans.com

Connect With The Artist Below
————————————
Facebook: http://on.fb.me/1J0ddMu
Twitter: http://bit.ly/1NL6fiT
————————————

Connect With Us Below
————————————
Facebook: http://on.fb.me/1UrdDV0
Twitter: http://bit.ly/1JIVoHu
Google+: http://bit.ly/1CVJaDL
Website: http://bit.ly/1HGZLmb
————————————

PS: WE DO NOT OWN ANY OF THE MUSIC. IT IS ALL FOR EDUCATIONAL PURPOSES. IF WE
VIOLATE ANY COPYRIGHTS FEEL FREE TO CONTACT US

Piet Botha is ‘n Afrikaanse musikant.
In 1984 begin hy die musiekgroep (Engels: band): Jack Hammer.
Piet Botha is in 1985 na die VSA om daar te gaan werk, maar keer weer in 1986 na Suid-Afrika terug.
In 2011 verskyn Botha in ‘n televisie-program op die Afrikaanse T.V. kanaal kykNET, genaamd “Wie Lê Waar”, waarin Botha die grafte van bekende Afrikaanse ikone besoek en hulle biografieë vertel.
Die reeks lei dan ook dan indirek na die opneem en uitreik van Piet Botha se eerste solo album in 8 jaar, naamlik Spookpsalms.
Die nuwe cd “Spookpsalms” bevat 11 splinternuwe komposisies.
http://www.jackhammer.co.za/index.html

CD: Piet Botha – Spookpsalms
Sysie September
Richmondstraat
Die Heks Is Dood
Bitterfontein
Stad Sonder Naam
Begrafnislied
Die Groot Verlange
Hartbeeshuisie
Neentientwee
Winternag
Spookjam

Description

-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com

Langkloof Appel Trein

Nou beskikbaar op beide kunstenaars se albums:
Andriëtte – Pêrel vir ‘n Kroon
André Venter – Die Man Vir Jou

Sweef Soos ‘n Arend
Danie Niehaus

SAG, SAG BLINK JOU OE, UIT JOU GESIG, GLOEI LIEFDESLIG
KNUS, KNUS IN JOU ARMS, HEILIG, VEILIG, WARM
EK HET JOU NODIG, HIER BY MY HEELDAG
DIE WERELD OORBODIG, ONS TWEE ‘N TAAKMAG
NIKS KAN ON KEER, HY’S IN BEHEER
HY’S ONS WEERMAN, STUURMAN, LEIDSMAN

SWEEF SOOS ‘N AREND, WANT MY LIEFDE DRA JOU
SO HOOG, HOOG BO DIE SON
SWEEF SOOS ‘N AREND, SO VER SOOS DIE WIND WAAI
MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG

SPREI, SPREI MAAR JOU VLERKE
DAAR’S STEEDS ‘N BAND, VAN HAND NA HAND
MAAK, MAAK MY JOU TOEVLUG, ROEP MY, SOEK MY, SPOEDIG
SAAM IS ONS ALLES, LEEF ONS UITBUNDIG
DIT WAT BEDOEL IS, GEE ONS DIE BESTE
NIKS KAN ON KEER, HY’S IN BEHEER
HY’S ONS WEERMAN, STUURMAN, LEIDSMAN

SWEEF SOOS ‘N AREND, WANT MY LIEFDE DRA JOU
SO HOOG, HOOG BO DIE SON
SWEEF SOOS ‘N AREND, SO VER SOOS DIE WIND WAAI
MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG

SWEEF SOOS ‘N AREND, WANT MY LIEFDE DRA JOU
SO HOOG, HOOG BO DIE SON
SWEEF SOOS ‘N AREND, SO VER SOOS DIE WIND WAAI
MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG
MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG

Kopiereg: Select Music

Piet Botha is ‘n Afrikaanse musikant.
In 1984 begin hy die musiekgroep (Engels: band): Jack Hammer.
Piet Botha is in 1985 na die VSA om daar te gaan werk, maar keer weer in 1986 na Suid-Afrika terug.
In 2011 verskyn Botha in ‘n televisie-program op die Afrikaanse T.V. kanaal kykNET, genaamd “Wie Lê Waar”, waarin Botha die grafte van bekende Afrikaanse ikone besoek en hulle biografieë vertel.
Die reeks lei dan ook dan indirek na die opneem en uitreik van Piet Botha se eerste solo album in 8 jaar, naamlik Spookpsalms.
http://www.jackhammer.co.za/index.html

YES!! Die nuwe treffer op Ray Dylan se nuutste CD!

Francois Hayes is ‘n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het.
Van sy treffers sluit in: Osbraai Op Kromdraai, Ek Sê Dankie, Die Gat In Die Grond en Karolis.
Francois Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree.
In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.

PIET BOTHA performs the song “SUITCASE VOL WINTER” for BalconyTV.
Subscribe to us right now at http://bit.ly/15yj4oc

‘Like’ us on Facebook – http://Facebook.com/balconytv
Follow us on Twitter – http://Twitter.com/balconytv

PRESENTED BY KERRY ANNE

MICROPHONES BY RODE
http://www.rode.com

Piet Botha, was born in 1955 and shares his birth date of 18th July with Nelson Mandela. He began writing songs and forming bands while still at school and his first professional gig was as an acoustic duo in 1974 at a local drinking hole in Pretoria.

In 2011 Botha appeared in the television series “Wie Lê Waar” (Who Lies Where) on the Afrikaans TV channel kykNET. In the programme he visits the graves of famous Afrikaner icons and tells about their lives. The series led indirectly to the recording and release of the very popular “Spookpsalms”, Botha’s first solo album in 8 years.

In 2012 Piet cemented his over two decades of friendship and brotherhood with the Akkedis band, by releasing a collaborative album under the name “The Lyzyrd Kyngs”. The name comes from a Jim Morrison poem, “The celebration of the Lizard King”. The weird spelling is a combination of ancient English and a serious reference to Lynyrd Skynyrd, a band that has been a source of inspiration for more than thirty years.

Piet Botha still tours and plays often. Sometimes solo or as duo, sometimes with Jack Hammer or The Lyzyrd Kyngs. He plays not only because his fans love to see him, but as John Lee Hooker sang ”it’s in him and it got to come out”.

https://www.facebook.com/PietBothaMusic

CREDITS / SPONSORS
MIX FM 93.8
RANDLORDS
POCKITTV
MARSHALL MUSIC WOODMEAD
LINE6

Tune in again to BalconyTV //

Music video by Ray Dylan performing Gebore Vir Jou (Akoesties). (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/ZYK7kA

Francois Hayes is ‘n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het.
Van sy treffers sluit in: Osbraai Op Kromdraai, Ek Sê Dankie, Die Gat In Die Grond en Karolis.
Francois Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree.
In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.

die lewe is so lekker saam met jou
ek wil jou altyd in my arms hou
want ons twee is mos vir mekaar bedoel
ek wil jou meisie altyd by my hou
die oggendson die maak die ruite geel
ek wil so graag die more met jou deel
ons liefde hoort mos altyd bymekaar
vir jou is al my ure altyd daar
hou my ‘n bietjie vas en soen my gou
hou my ‘n bietjie vas ek’s lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en druk my gou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou
elke oomblik dink ek net aan jou
en waarmee jy jou altyd besig hou
die ure elke dag draai net om jou
ek leef net vir die tydjie saam met jou
hou my ‘n bietjie vas en soen my gou
hou my ‘n bietjie vas ek’s lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en druk my gou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en soen my gou
hou my ‘n bietjie vas ek’s lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en druk my gou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou

Van die album: DIE MAMBA

Music video by Ray Dylan performing You’re My Everything. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/Aohlb3

css.php