Beautiful Afrikaans song

‘n lusmaker van my Cd , Mal vir jou , saam met klop herinneringe van die laaste 5 jaar. Fiende en goeie tye.

Musiek en lirieke deur Bouwer Bosch
Mixing en mastering deur Peach van Pletzen

Lirieke:
Petrus Johannes Christiaan Bosch of Pierre soos sy my ma en sy vriende hom genoem het is gebore op 13de Julie 1948. In die middel van daai winter het een van die warmste mens op aarde vir die eerste keer kennis met die wêreld gemaak. Petrus Johannes Christiaan Bosch of pa soos ek hom genoem het was ’n sagte reus met min woorde maar baie vaardighede. Hy kon enige iets doen met sy hande. Enige iets wat stukkend was kon hy regmaak…..die Here het hom net reg gemaak, stukkend ook soos almal, maar net reg. In sy jonger dae was my pa ’n danser gewees. Vlugvoetig en versigtig het die Deuntjie altyd eerste gekom….. Soms was die wysie hartseer, ander kere weer opwindend, en hy sou kon getuig dat dit soms onmoontlik was om met ’n swaar hart te beweeg maar maak nie saak hoe stadig of vreemd daardjie liedjie geklink het nie op een of ander manier het hy dit altyd reg gekry om sy voete te wikkel. Van opgee het hy niks geweet nie Pierre Bosch was nie in die agtergrond nie, hy was die hele agtergrond.

My pa was ook ’n bouer wat nooit skaam was om ’n baksteen se hand te skud nie. Vuiler hande en ’n skoner hart sou jy nie sommer erens anders kon kry nie. Ek mis daai hande wat dra.

Ek lê baie aande wakker en dink aan die oomblik toe my pa uiteindelik Jesus se hand kon skud en dat Jesus sommer sy hand wegklap en hom inbring vir ’n drukkie. Jy kan baie van ’n man leer deur die manier hoe hy jou ’n druk gee. Ek mis sy drukkies. Ek giggel as ek dink dat daar ’n groot kans is dat my pa nou vir Jesus leer hoe om ’n huis te bou en dat Jesus my pa weer wys hoe om op water te dans soos wat ek en Petrus nooit kon doen nie. Ek moet sê jy het nogal ou Pierre Bosch se geduld nodig om op water te kan loop. Ek droom ook soms dat my pa by God se voete sit, net sit, en hoe hy dan in die ongemaklike stilte die moed bymekaar skraap om Hom te vra hoekom hy op so ’n seer manier sy mense hier op aarde moes groet Ek meen hy kon nog so baie hier gedoen het, wie gaan nou die kerk se stoele uitpak elke sondag oggend, wie gaan nou my kitaar kas se handvatsel regmaak as hy breek? Ek kry die Here soms jammer want ek weet daar is meer hartseer vrae as myne daar buite en mense soek antwoorde. Ek dink sekere vrae se antwoorde het soms niks met ons te doen nie al voel ons verdien dit…… My pa was ’n stil man. Hoe stiller die water hoe dieper grond en hoe dieper die grond hoe seerder die wond. Ja ons almal het maar ons wonde, al ons helde ook, selfs my pa. Op 27 November 2014 het ons almal ’n laaste keer saam nagmaal gehou. Ek moet sê die brood van die lewe smaak heelwat anders wanneer jy die dood moet vier.

Pierre Bosch het altyd gesê “God is goed” – selfs toe die chemo binne sy are langarm op die ritme van sy pas-aangeer sou hy aanhou sê god is goed. Ek kon dit nie so maklik sê nie en as ek kon dink ek nie ek sou nie. Ek sal maar altyd met die gedagte stoei van ’n man wat alles of enigeiets kon regmaak behalwe homself. ek sê jou nou, kanker is maar ’n bliksem. Maar so tussen al die trane en my hartseer glimlag ek wel breed want hoe mooi, ironies en onregverdig is die lewe nie dat ’n ongeneeslike siekte tog wel ’n stuk genesing tussen ons gebring het. Ek en die Here het nog baie goed om oor te baklei maar oor hierdie saak het ek vir eers vrede gevind en ek weet dat die man wie ek vandag is is as gevolg van Petrus Johannes Christiaan Bosch of pa soos ek hom genoem het.

Barney finds out what Anton Botha has to say as advice to the young upcoming artists in our country.

Wat n wonderlike aand by die #Plek Hier In Die Son Album Vrystelling.

Music video by Ray Dylan performing Ek sal jou moet laat gaan. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/6eBQ7w

-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com

Live At a show at This is my life… Come join The part 2 With Karin and Lukmaan …….. 14 November 2011

Dans Dans Lisa het saam met Frankie gekuier by Hoor Hoor, en hier is die liedjie Dwaas.

The Bakgat 2 version for our new single Doodgewone Aand…now available on the movie soundtrack!

Desmond Wells and his band performing Something I need! Desmond is a South African artist known for his original songs like: “Savannah’s Smile, Dans my verlief, Desiré & Heeltyd Speeltyd. Bookings for him and his band e-mail: desmond@desmondwells.co.za

All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
This video is used only for non-profit usage and publishing and I do not own any rights to its content.

Gerrie Pretorius se musiekvideo Sewe Sondes

Nicholis Louw performing a cover version The Midnight Special In Heaven by Credence Clearwater Revival

Music video by Arno Carstens performing Feel It. (C) 2005 SonyBMG Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

Fredi Nest se nuutste musiek video van sy nuwe album af (The Desperado). Die nuwe album bevat ook treffers soos (Sak en pak/Memory train).

Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr

Volg vir Steve op
Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr
Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr
WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus

Volg vir Universal Musek
Facebook : https://www.facebook.com/Universal.Musiek
Twitter : http://www.twitter.com/UniversalMus_SA

Written, directed and edited by Bouwer Bosch
Director of photography: Marius de Nysschen
Assistant directors: Marius de Nysschen and Corrie Uys
Actress: Leandie du Randt
Song produced by Francois de Klerk
Paramedics: Xander Loubser and Herbert Atkinson from Best Care
www.bestcare-ems.co.za
www.bestcareline.co.za

“Engeltjie” from Anton Botha’s new album – Alles of Niks
Orders: info@antonbotha.com
More info: www.antonbotha.com
Filmed by Pierre Smit

BAIE DANKIE AAN VICKY LABUSCHAGNE WAT DIE LIEDJIE VERSKAF HET

-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com

Nuutste video vanaf Ampie se album Geheim, nou beskikbaar op itunes – https://itunes.apple.com/za/album/geheim/id1040086687

Director, editor and grading Christian Wolf
DOP Johannes Schoutsen
Underwater Scuba footage shot by Fiona Ayerst

Thank you to the following people and lodges that made this video possible
– Mozmag, Chantelle en Pierre
– Guinjata Dive Centre, Lynn en Zelda – Lynn@diveguinjata.com
– Brian for the Sea&Sea housing
– Jangamo Beach Villas, Inhambane, Shirley
– Barra Beach Club, Casa Do Capitao, Inhambane
– Reef Resort, Xai Xai
– Go Wild Resort, Xai Xai
– Tartaruga Beach Bar, Inhambane

This video includes the original movie sound track as well as the recorded sound track. Apologies for the video quality.

Some Zinkplaat and Klopjag mixed in.

Help us caption & translate this video!

http://amara.org/v/BtNT/

Hierdie video is in Aandklas op Stellenbosch geskiet in Oktober van 2009. Dankie aan al die fans wat hulle lyf Parow kom hou het. Hierdie ene is vir Julle! Directed by: Jaco “Snakehead” Venter, edited and co-directed by: Adriaan Louw.Geniet.

Eie Land is ‘n baie mooi liedjie Coffee Snobs. Ek hou ook baie van die video. Baie goed gedoen.

Ons glo osn gaan nog groot dinge sien en hoor van die mooi band. Sterte julle!

Wat dink jy van Eie Land en Coffe Snobs. Comment hier onder asb! Dankie. 🙂

 

 

Video deur Rudi van Schalkwyk
Desmond Wells SA sanger bekend vir sy oorspronklike liedjies soos Dans my verlief, Desiré, Savannah’s Smile en Heeltyd Speeltyd sing een van sy oorspronklike liedjies: “Are we just strangers”

css.php